2 Kronieke 23:17 Die Boodskap (DB)

Daarna het hulle almal na die Baältempel toe gegaan. Hulle het die tempel en die altare afgebreek en die afgodsbeelde stukkend geslaan. Toe maak hulle vir Mattan reg voor die altare dood. Hy was Baäl se priester.

2 Kronieke 23

2 Kronieke 23:16-18