2 Kronieke 21:7 Die Boodskap (DB)

Maar die Here het gelukkig nie ’n einde gemaak aan die koningshuis van Dawid nie omdat Hy vir Dawid beloof het dat daar altyd iemand uit sy nageslag op sy troon sou sit.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-13