2 Kronieke 21:6 Die Boodskap (DB)

Joram het geleef soos die meeste konings van Israel voor hom. Hy was net so sleg soos koning Agab, want hy het met een van Agab se dogters getrou. Hy het dinge gedoen wat vir die Here onaanvaarbaar was.

2 Kronieke 21

2 Kronieke 21:1-10