2 Kronieke 17:5 Die Boodskap (DB)

Daarom het die Here Josafat ’n sterk koning gemaak. Die mense van Juda het vir hom geskenke gebring. So het hy ryk en belangrik geword.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:3-9