2 Kronieke 17:4 Die Boodskap (DB)

Hy het die Here, sy pa se God, gedien en na al sy opdragte geluister. Dit was anders as wat die konings van Israel gedoen het.

2 Kronieke 17

2 Kronieke 17:3-6