2 Kronieke 15:18-19 Die Boodskap (DB)

18. Hy het die goue en silwervoorwerpe wat hy en sy pa spesiaal vir die Here bymekaargemaak het, in die tempel gaan sit.

19. Tot in die 35ste jaar waarin Asa regeer het, was daar nie weer oorlog nie.

2 Kronieke 15