2 Kronieke 16:1 Die Boodskap (DB)

In die 36ste jaar dat Asa regeer het, het Israel se koning, Baesa, teen Juda begin oorlog maak. Baesa het Rama tot ’n baie sterk en veilige stad opgebou om te keer dat Asa se mense Juda kon verlaat of inkom.

2 Kronieke 16

2 Kronieke 16:1-6