2 Korintiërs 13:6 Die Boodskap (DB)

As julle dié toets nie slaag nie, wag daar groot probleme op julle. Terwyl julle julle eie geloof onder die vergrootglas plaas, hoop ek julle sal agterkom dat ek hierdie toets al lankal geslaag het.

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-13