2 Korintiërs 13:5 Die Boodskap (DB)

Nou wil ek ernstig met julle praat: gaan kyk ’n slag deeglik na julle eie lewe. Glo julle nog? Is Christus regtig in julle?

2 Korintiërs 13

2 Korintiërs 13:1-11