2 Korintiërs 12:9 Die Boodskap (DB)

Toe sê die Here uiteindelik vir my: “My goedheid is vir jou genoeg. Dit is al wat jy nodig het. My groot krag word sigbaar in jou lewe wanneer jy swak en hulpeloos is.”

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:1-10