2 Korintiërs 12:8 Die Boodskap (DB)

Nie minder nie as drie keer het ek die Here gevra om hierdie struikelblok uit my lewe weg te vat. “Laat al my swaarkry en lyding asseblief tog net ophou!” het ek Hom gesmeek.

2 Korintiërs 12

2 Korintiërs 12:7-9