Ter wille van Dawid, wat ’n besondere verhouding met die Here gehad het, wou die Here Juda nie vernietig nie. Trouens, Hy het vir Dawid belowe dat daar altyd ’n koning uit sy nageslag in Juda sou regeer.