Hy was getroud met ’n dogter van Agab en het die slegte voorbeeld van die konings van Israel gevolg. Hy het dinge gedoen waarmee die Here nie tevrede was nie.