2 Konings 4:2 Die Boodskap (DB)

“Wat kan ek vir jou doen?” het Elisa gevra. “Vertel my wat jy in die huis het.”Sy het geantwoord: “Ek het net mooi niks oor nie. Net ’n flessie olyfolie.”

2 Konings 4

2 Konings 4:1-10