2 Konings 25:27 Die Boodskap (DB)

In koning Jojagin se 37ste jaar as gevangene in Babel het Ewil-Merodak koning van Babel geword. Op die 27ste dag van die twaalfde maand het hy Jojagin begenadig. Hy het hom uit die tronk vrygelaat,

2 Konings 25

2 Konings 25:24-30