2 Konings 25:26 Die Boodskap (DB)

Daarna het al wat Judeër is, belangrik en onbelangrik, asook die leëroffisiere Egipte toe gevlug. Hulle was bang vir wat die Babiloniërs met hulle sou doen.

2 Konings 25

2 Konings 25:17-28