2 Konings 23:19 Die Boodskap (DB)

Josia het ook die tempels vernietig wat die konings van Israel in Samaria gebou het. Hy het dit op dieselfde manier behandel as die heilige plek by Bet-El.

2 Konings 23

2 Konings 23:15-28