2 Konings 23:18 Die Boodskap (DB)

Josia het toe beveel: “Laat dié graf dan met rus en moenie die bene uithaal nie.” So het dit gebeur dat hulle die bene van die profeet uit Juda en dié van die ou profeet uit Samaria nie versteur het nie.

2 Konings 23

2 Konings 23:13-28