2 Konings 2:15 Die Boodskap (DB)

Die profete van Jerigo wat alles op ’n afstand staan en dophou het, het opgewonde geroep: “Nou is Elisa Elia se waardige opvolger!” Hulle het na hom toe gegaan en voor hom gebuig.

2 Konings 2

2 Konings 2:9-24