2 Konings 2:14 Die Boodskap (DB)

Hy het die water met die mantel geslaan en uitgeroep: “Waar is die Here, Elia se God?” Die water het weer verdeel en hy het deur die rivier gestap.

2 Konings 2

2 Konings 2:12-22