Julle mag net die Here vereer. Dit is Hy wat sterk genoeg was om julle uit Egipte te bevry. Hóm mag julle vereer deur voor Hom te buig en offers te bring.