Die Here het met die nageslag van Jakob ’n ooreenkoms aangegaan. Hy het gesê: “Moenie ander gode op enige manier vereer nie, moenie voor hulle buig of vir hulle offers bring nie.