2 Konings 17:1-2 Die Boodskap (DB)

1. In die twaalfde jaar wat koning Agas in Juda regeer het, het Hosea, die seun van Ela, koning in Israel geword. Hy het nege jaar lank in Samaria regeer.

2. Die Here was nie tevrede met sy optrede nie, maar dit was nie so erg soos party van sy voorgangers s’n nie.

2 Konings 17