2 Konings 17:1 Die Boodskap (DB)

In die twaalfde jaar wat koning Agas in Juda regeer het, het Hosea, die seun van Ela, koning in Israel geword. Hy het nege jaar lank in Samaria regeer.

2 Konings 17

2 Konings 17:1-3