2 Konings 16:6 Die Boodskap (DB)

Resin het egter Elat vir Aram teruggeneem en die Judeërs daaruit verjaag. Daar het toe Edomiete in die stad gaan bly. Hulle woon vandag nog daar.

2 Konings 16

2 Konings 16:3-12