2 Konings 16:5 Die Boodskap (DB)

In daardie tyd het Resin, die koning van Aram, en Peka, die koning van Israel en seun van Remalja Juda aangeval. Hulle het Jerusalem beleër, maar kon nie die stad inneem nie.

2 Konings 16

2 Konings 16:3-15