2 Konings 15:17 Die Boodskap (DB)

In die 39ste jaar wat koning Asarja in Juda regeer het, het Menahem, die seun van Gadi, koning in Israel geword. Hy het tien jaar lank in Samaria regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:15-19