2 Konings 15:16 Die Boodskap (DB)

In dié tyd het Menahem die dorp Tifsag aangeval. Aangesien hulle nie die poorte wou oopmaak nie, het hy die stad en die hele omgewing tot by Tirsa se mense doodgemaak en die swanger vroue oopgesny.

2 Konings 15

2 Konings 15:14-21