2 Konings 15:13 Die Boodskap (DB)

Sallum, die seun van Jabes, het koning in Israel geword in die 39ste jaar wat koning Asarja van Juda regeer het. Hy het ’n maand lank in Samaria regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:10-14