2 Konings 15:12 Die Boodskap (DB)

So het die Here se belofte aan Jehu waar geword. Hy het hom beloof dat daar tot in die vierde geslag iemand uit sy nageslag in Israel sou regeer.

2 Konings 15

2 Konings 15:9-14