2 Konings 11:15 Die Boodskap (DB)

Jojada het vir die leëroffisiere gesê: “Vang haar en vat haar weg uit die tempel uit! Moet haar nie hier in die Here se tempel doodmaak nie. Maak enigeen wat haar probeer help, dood!”

2 Konings 11

2 Konings 11:5-19