2 Konings 11:14 Die Boodskap (DB)

Daar sien sy toe die koning op die gebruiklike plek, met die leiers en trompetblasers rondom hom. Die mense was uitbundig en die trompette is geblaas. Atalia was geskok en het haar klere geskeur en ontsteld uitgeroep: “Dis verraad! Verraad!”

2 Konings 11

2 Konings 11:12-20