2 Konings 10:23 Die Boodskap (DB)

Jehu en Jonadab het saam met die Baälvereerders in die tempel ingegaan en vir hulle gesê: “Maak seker dat hier nie mense onder ons is wat eintlik die Here dien nie. Hulle is glad nie deel van hierdie fees nie.”

2 Konings 10

2 Konings 10:13-26