2 Konings 10:22 Die Boodskap (DB)

Jehu het vir die toesighouer oor die klerekamer gesê: “Jy moet sorg dat elke feesganger feesklere dra.” Die klere is toe aan hulle uitgedeel.

2 Konings 10

2 Konings 10:19-30