1 Samuel 9:27 Die Boodskap (DB)

Hulle het teen die bult afgegaan tot buite die dorp. Daar sê Samuel vir Saul: “Sê vir die werker hy moet solank vooruitgaan. Bly jy ’n bietjie staan, want ek het ’n boodskap van God vir jou.” Die werker het toe vooruitgegaan.

1 Samuel 9

1 Samuel 9:19-27