1 Samuel 10:1 Die Boodskap (DB)

Toe vat Samuel ’n kruik met olyfolie en gooi dit op Saul se kop uit. Hy omhels hom en sê: “Die Here salf jou as die leier van sy eie volk.”

1 Samuel 10

1 Samuel 10:1-2