1 Samuel 30:27-31 Die Boodskap (DB)

27. Dit is gestuur na die leiers van Bet-El, Ramot in die Negev, Jattir,

28. Aroër, Sifmot, Estemoa,

29. Rakal, die dorpe van die Jeragmeëlfamilie, die dorpe van die Keniete,

30. Gorma, Bor-Asan, Atak,

31. Hebron en al die ander plekke waar Dawid en sy manne rondgeswerf het.

1 Samuel 30