1 Samuel 29:11 Die Boodskap (DB)

Dawid en sy manne het toe vroeg opgestaan en na die gebied van die Filistyne teruggegaan. Die Filistyne het daarna teen die Israeliete in Jisreël gaan veg.

1 Samuel 29

1 Samuel 29:3-11