1 Samuel 30:1 Die Boodskap (DB)

Toe Dawid en sy manne twee dae later by Siklag aankom, is die dorp afgebrand. Die Amalekiete was op ’n strooptog in die Negev, en Siklag het ook in die slag gebly.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:1-7