1 Samuel 30:21 Die Boodskap (DB)

Die 200 man wat by die Besorspruit agtergebly het omdat hulle te gedaan was om saam met Dawid te gaan, het vir hom en die ander mense op die pad gewag. Toe Dawid by hulle kom, het hy vir hulle gevra hoe dit gaan.

1 Samuel 30

1 Samuel 30:12-28