1 Samuel 30:20 Die Boodskap (DB)

Hy het al die skape en beeste wat by die Amalekiete was, laat aankeer. Die mense het hierdie diere in ’n trop aangejaag voor die ander diere wat by hulle was. Hulle het gesê: “Hierdie is Dawid se goed.”

1 Samuel 30

1 Samuel 30:13-23