1 Samuel 28:19 Die Boodskap (DB)

Die Here gaan die Israeliete saam met jou aan die Filistyne oorgee. Môre sal jy en jou seuns by my in die onderwêreld wees. Ja, die Here gaan die leër van Israel teen die Filistyne laat verloor.”

1 Samuel 28

1 Samuel 28:14-20