1 Samuel 28:18 Die Boodskap (DB)

Die Here doen dit aan jou omdat jy nie na Hom wou luister nie. Hy was kwaad vir die Amalekiete en jy moes hulle uitgeroei het.

1 Samuel 28

1 Samuel 28:13-24