1 Samuel 27:9 Die Boodskap (DB)

Wanneer Dawid so ’n gebied aangeval het, het hy al die mense doodgemaak. Maar die skape en beeste en donkies en kamele en die mense se klere het hy saamgevat. Dan het hy altyd na Akis toe teruggegaan.

1 Samuel 27

1 Samuel 27:6-11