1 Samuel 27:10 Die Boodskap (DB)

As Akis hom dan vra: “Waar het julle nóú weer ’n strooptog uitgevoer?” antwoord Dawid: “In die Negev van Juda,” of “in die Negev waar die Jeragmeëlfamilie bly,” of “in die Negev waar die Keniete bly.”

1 Samuel 27

1 Samuel 27:3-12