1 Samuel 25:36 Die Boodskap (DB)

Toe Abigajil by die huis kom, sien sy dat Nabal besig is met ’n verskriklike drinkparty. Hy was vrolik, maar smoordronk. Sy het toe maar nie ’n woord gesê voor die volgende môre nie.

1 Samuel 25

1 Samuel 25:26-44