1 Samuel 25:35 Die Boodskap (DB)

Dawid het die goed wat sy vir hom gebring het, aanvaar en gesê: “Jy kan maar huis toe gaan sonder om bekommerd te wees. Kyk, ek het gehoor wat jy vra, en ek sal dit vir jou doen.”

1 Samuel 25

1 Samuel 25:30-44