1 Samuel 23:25 Die Boodskap (DB)

Saul en sy manskappe het die soektog begin. Toe Dawid dit hoor, het hy afgegaan na die rotskop in die Maonwoestyn en daar gebly. Dit het by Saul uitgekom, en hy is agter Dawid aan, die Maonwoestyn in.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:19-28