1 Samuel 23:24 Die Boodskap (DB)

Die mense het teruggegaan Sif toe. Saul sou later daarheen gaan. Dawid en sy manne was in die Maonwoestyn in die Arabavlakte suid van die Jeshimonwoestyn.

1 Samuel 23

1 Samuel 23:18-28