1 Samuel 22:19 Die Boodskap (DB)

Hy het ook alles in Nob, die dorpie waar die priesters gebly het, doodgemaak: mans en vroue, kinders, babatjies, beeste, donkies, skape en bokke. Almal is voor die voet met swaarde doodgesteek.

1 Samuel 22

1 Samuel 22:13-23